Price: 275 points or $2.75 USD
Subjects: games,specialed,ot,visualPerception,playSkills,autism,countingAndCardinality
Grades: 14,13,1
Description: Pret met Syfers: Voor, na en tussen, is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om getalbegrip by jong leerders te ontwikkel (ouderdom 4 tot 8). Getalbegrip is 'n groep vaardighede wat kinders toelaat om met getalle te werk. Hierdie speletjie fokus op getal-en-kwantiteitsbegrippe. Dit oefen ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond en Visule Analise en Sintese. Dit betaan uit 20 taakkaarte, kan aanlyn gespeel word of uitgedruk word vir klaskamer gebruik.