by WriteAbility OT Resources © 2022
Price: $2.75 USD
Subjects: games,visualPerception,earlyIntervention,phonology,developmentalSkills
Grades: 14,13,1,2
Pret met Beginklanke is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om geletterdheidsvaardighede by jong leerders te ontwikkel (ouderdom 4 tot 8). Hierdie speletjie bevat 30 oefeneninge om beginklanke te identifiseerop visuele en ouditiewe vlak. (Kyk na die voorbeeld en sê die woord hardop. Identifiseer die beginklank en kies die ooreenstemmende klank tussen 4 ander). Vaslegging van ouditiewe persepsuele vaardighede en vaslegging van klanke vind dus speel-speel plaas. Dit oefen ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond en Visule Analise en Sintese.
Educlips