by WriteAbility OT Resources © 2022
Price: $2.75 USD
Subjects: games,specialed,ot,visualPerception,playSkills,comparisons,counting
Grades: 14,13,1
Syfervaardighede sluit vaardighede in soos getalbegrip (begrip van hoeveelhede), die vermoë om te tel en getalle te kan skryf. Dit verwys ook na konsepte soos meer en minder, groter en kleiner. Kinders leer ook om te verstaan dat getalsimbole ‘n hoeveelheid verteenwoordig (7 beteken dieselfde ding as sewe), om getalle te kan vergelyk (10 is meer as 7) en die volgorde van getalle te begryp ( 1ste, 2de, 3de, ens.). Pret met somme: Meer, minder en dieselfde is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om getalbegrip by jong leerders te ontwikkel (ouderdom 4 tot 8 jaar) Getalbegrip is 'n groep vaardighede wat kinders toelaat om met getalle te werk. Hierdie speletjie fokus op “konsepte van meer, minder en dieselfde” Dit oefen ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond en Visule Analise en Sintese.
WriteAbility, Educlips