Price: 275 points or $2.75 USD
Subjects: specialed,ot,visualPerception,math,countingAndCardinality,developmentalSkills
Grades: 14,13,1
Description: Ek kan somme doen is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om getalbegrip by jong leerders te ontwikkel (ouderdom 4 tot 8). Getalbegrip is 'n groep vaardighede wat kinders toelaat om met getalle te werk. Hierdie speletjie fokus op getal-en-kwantiteitsbegrippe met eenvoudige optelsomme (1 tot 5) . Dit oefen ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond en Visule Analise en Sintese.