Visuele Persepsie: Vormkonstantheid en Ruimtelike beplanning Nr: 3

product thumbnail

by WriteAbility OT Resources © 2022

Price: $3.5 USD

Subjects: games,ot,playSkills,executiveFunctions,visualPerception,specialed,developmentalSkills

Grades: 13,1,2,3

Description

Hierdie hulpmiddel is deur 'n arbeidsterapeut ontwikkel om ruimtelike persepsie vaardighede by kinders tussen 5 (met hulp) en 9 jaar te ontwikkel. Die herrangskikking van vorms om ‘n spesifieke prent of objek te vorm is ‘n manier om ruimtelike belanningsvaardighede te ontwikkel en te verbeter. Tangram-legkaarte en ruimtelike persepsie aktiwiteite help kinders om sterker probleemoplossings vermoëns en ruimtelike persepsievaardighede te ontwikkel. Die hulpmiddel bied verskeie geleenthede om ruimtelike bewustheid te ontwikkel en ruimtelike beplanning en probleemoplossings-vaardighede te oefen. Hierdie is die derde in 'n reeks van 3 hulpmiddels om ruimtelike persepsie vaardighede te oefen.

Acknowledgements

WriteAbility.

Add to Cart