by WriteAbility OT Resources © 2022
Price: $2.75 USD
Subjects: games,ot,visualPerception,earlyIntervention,phonology,specialed,developmentalSkills
Grades: 13,1,2
Pret met Klanke: Kom ons bou 3 klank woorde is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede by jong leerders te bevorder (ouderdom 6 tot 8). Die aktiwiteit is daarop gemik om klanke, woordbou, visuele en ouditiewe vaardighede op 'n ouderdomstoepaslike en kreatiewe wyse te ontwikkel . Vaslegging van ouditiewe en visuele persepsuele vaardighede en konsolidasie van klanke en woordbouvaardighede vind dus speel-speel plaas. Die aktiwiteit bestaan uit 30 maklike 3 klank woorde wat gebou kan word.
Educlips