Visuele Volgorde Persepsie.

deck thumbnail

by WriteAbility OT Resources

Price: 250 points or $2.5 USD

Subjects: games,ot,specialed,speech

Grades: 13,1,2

Description: Visuele Volgorde persepsie verwys na ons vermoë om items in 'n spesifieke volgorde waar te neem en daardie volgorde te onthou. Hierdie vaardigheid is noodsaaklik vir visuele persepsie en taalontwikkeling en is nodig vir vaardighede soos lees, spelling (die organisering van klanke in 'n bepaalde volgorde), en wiskundebewerkings. Die aktiwiteit is daarop gemik om visuele volgorde persepsie en visuele analise en sintese vaardighede op 'n ouderdomstoepaslike en kreatiewe wyse te ontwikkel . Die aktiwiteit bestaan uit 25 “kliek die regte antwoord” en “drag and drop” aktiwiteite wat geleidelik moeiliker raak.