Visuele Persepsie: Ruimtelike Bewustheid Nr:1

product thumbnail

by WriteAbility OT Resources © 2022

Price: $3.25 USD

Subjects: games,math,ot,executiveFunctions,fineMotorSkills,visualPerception,specialed

Grades: 13,1,2

Description

Hierdie Ruimtelike Persepsie hulpbron is ontwerp deur ‘n arbeidsterapeut om kinders se ruimtelike persepsuele ontwikkeling te ondersteun. Ruimtelike bewustheid is die vermoë om te weet waar jou liggaam in die ruimte is en ruimtelike persepsie is dus die vermoë om 'n voorwerp se posisie in verhouding tot jouself of met betrekking tot ander items waar te neem. Vir sommige kinders is hierdie vaardigheid uitdagend, alhoewel daar verskeie aktiwiteite is wat ouers kan doen om ruimtelike bewustheid te bevorder. Hierdie hulpbron sluit verskeie konsolidasie aktiwiteite in om ruimtelike orientasie vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir vroeë ruimtelike kognisie en ruimtelike beplanning. Dit is die eerste in 'n reeks van 3 hulpbronne om ruimtelike persepsie vaardighede te ontwikkel en kan benut word vanaf 5 jarige (met hulp) tot 9 jarige (onafhanklik) ouderdom.

Acknowledgements

Educlips

Add to Cart