by WriteAbility OT Resources © 2022
Price: $3.5 USD
Subjects: games,visualPerception,earlyIntervention,phonology,developmentalSkills
Grades: 1,2,3
Klankomruiling en b/d verwarring is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede by jong leerders te bevorder (ouderdom 6 tot 9). Hierdie speletjie bevat 30 oefeninge om visuele en ouditiewe persepsie-aktiwiteite om ’b’ en ’d’-verwarring en omkerings te voorkom. Vaslegging van ouditiewe persepsuele vaardighede en vaslegging van klanke vind dus speel-speel plaas. Dit oefen ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond, Ruimtelike Persepsie en Visuele Analise en Sintese.
Educlips