Pret met Klanke: Identifiseer die MIDDELKLANKE

deck thumbnail

by WriteAbility OT Resources

Price: 275 points or $2.75 USD

Subjects: games,visualPerception,earlyIntervention,phonology,developmentalSkills

Grades: 14,13,1,2

Description: Pret met klanke: Identifiseer die middelklanke is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om geletterdheidsvaardighede by jong leerders te ontwikkel (ouderdom 4 tot 8). Hierdie speletjie bevat 25 oefeneninge om middelklanke te identifiseer op visuele en ouditiewe vlak. (Kyk na die voorbeeld en sĂȘ die woord hardop. Identifiseer die middelklank en kies die ooreenstemmende klank tussen 2 opsies). Vaslegging van ouditiewe persepsuele vaardighede en klanke vind dus speel-speel plaas. Dit oefen ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond en Visule Analise en Sintese.