Visuele Persepsie : Visuele Diskriminasie 1

deck thumbnail

by WriteAbility OT Resources

Price: 295 points or $2.95 USD

Subjects: games,speech,specialed,ot,visualPerception,playSkills,autism

Grades: 14,13,1

Description: Visuele Persepsie:Visuele Diskriminasie 1 is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede by jong leerders te bevorder (ouderdom 4 tot 8). Visuele Diskriminasie persepsie verwys na ons vermoƫ om verskille en ooreenkomste waar te neem. Hierdie vaardigheid is noodsaaklik vir visuele persepsie ontwikkeling en is nodig vir vaardighede soos lees, spelling en wiskundebewerkings. Die aktiwiteit is daarop gemik om visuele diskriminasie en visuele analise en sintese vaardighede op 'n ouderdomstoepaslike en kreatiewe wyse te oefen. Die aktiwiteit bestaan uit 25 taakkaarte wat geleidelik moeiliker raak.