Visuele Persepsie: Vormkontandheid en Figuur-Grond.

product thumbnail

by WriteAbility OT Resources © 2022

Price: $3.75 USD

Subjects: games,ot,executiveFunctions,visualPerception,playSkills,specialed

Grades: 13,1,2,3

Description

Figuur-grond persepsie is die vermoë om 'n voorwerp in 'n besige agtergrond te sien. Hierdie vaardigheid stel ons in staat om voorwerpe of stimuli in verskillende omgewings waar te neem en te onderskei van ‘n besige agtergrond. Ons benodig hierdie vaardigheid bv. om voorwerpe in ons klerekas of woorde in ‘n paragraaf te vind. Die korrekte verwerking van ons visuele figuur-grond help om die inligting wat ons in ons omgewing sien, te organiseer. Dit kan gesigte, figure, voorwerpe, letters of getalle en woorde insluit. Hierdie Figure-Grond- en Vormkonstantheid-aktiwiteit bestaan uit 30 oefening wat gegradeer is vanaf maklik na moeilik Dit vorm ook deel van 'n Arbeidsterapie Visuele Perseptuele Vaardighede Mega Pakket.

Acknowledgements

Educlips WriteAbility

Add to Cart