Visuele Persepsie: Visuele Geheue nr 1

deck thumbnail

by WriteAbility OT Resources

Price: 350 points or $3.5 USD

Subjects: games,ot,playSkills,visualPerception,specialed

Grades: 14,13,1,2

Description: Visuele persepsie is die brein se vermoƫ om visuele stimuli waar te neem, te interpreteer en sin daaruit te maak. Visuele geheue is die vermoƫ om 'n spesifieke vorm, letter, nommer, woord of voorwerp te onthou wanneer dit uit jou visuele veld verwyder word. Dit is 'n belangrike boublok vir lees, skryf, spel, wiskunde en ander skoolverwante vaardighede. Hierdie aktiwiteit bestaan uit 25 self-korrigerende uitdagings. Dit word van makliker tot moeiliker gegradeer. Dit vorm ook deel van 'n bondel (Visuele Persepsie Vaardighede: Digitale Pakket) wat beteken dat jy meer waarde vir minder kry.