Visuele Persepsie: Visuele Geheue nr 1

product thumbnail

by WriteAbility OT Resources © 2022

Price: $3.5 USD

Subjects: games,ot,playSkills,visualPerception,specialed

Grades: 14,13,1,2

Description

Visuele persepsie is die brein se vermoë om visuele stimuli waar te neem, te interpreteer en sin daaruit te maak. Visuele geheue is die vermoë om 'n spesifieke vorm, letter, nommer, woord of voorwerp te onthou wanneer dit uit jou visuele veld verwyder word. Dit is 'n belangrike boublok vir lees, skryf, spel, wiskunde en ander skoolverwante vaardighede. Hierdie aktiwiteit bestaan uit 25 self-korrigerende uitdagings. Dit word van makliker tot moeiliker gegradeer. Dit vorm ook deel van 'n bondel (Visuele Persepsie Vaardighede: Digitale Pakket) wat beteken dat jy meer waarde vir minder kry.

Acknowledgements

EduclipsWriteAbility

Add to Cart