Price: 275 points or $2.75 USD
Subjects: games,visualPerception,earlyIntervention,phonology,developmentalSkills
Grades: 14,13,1,2
Description: Pret met klanke: EK kan klank, lees en spel is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om geletterdheidsvaardighede by jong leerders te ontwikkel (ouderdom 4 tot 8). Hierdie speletjie bevat 30 oefeneninge om begin, middel-en-eindklanke te identifiseer op visuele en ouditiewe vlak. (Kyk na die voorbeeld en sĂȘ die woord hardop. Identifiseer die ontbrekende klank en vul dit in. Vaslegging van ouditiewe persepsuele vaardighede en klankevaslegging om eenvoudige 3 klank woorde te skryf,word dus speel-speel geoefen. Dit bevorder ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond, Posisie in die Ruimte en Visule Analise en Sintese.