Pret met Vrugte: Visuele Geheue en Figuur-grond.

by WriteAbility OT Resources

Price: 250 points or $2.5 USD

Subjects: games,ot,specialed

Grades: 14,13,1

Description: Hierdie speletjie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van VRUGTE met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele geheue, oog-handkoördinasie te ontwikkel